School sport

Atletiekskouspel sorg vir groot opwinding

Die rekords het die naweek op Laerskool Lydenburg en Hoërskool Barberton se jaarlikse interlaer- en interhoër-atletiekbyeenkomste die een na die ander getuimel.

Young ones splash it out

Barberton Primary held its second annual Barberton Daisy Prestige Gala on Thursday at Van Riebeeck Park.

Grade one swimmer sets a new record

Penryn Prep recently held its annual interhouse gala. The youngsters were very excited to experience the newly renovated pool.

Nelspruit se top-atlete oortref hulleself

Die jaarlikse Elardus Erasmus Top 20 Atletiekbyeenkoms wat altyd in Oktober op Mookgophong (Naboomspruit) aangebied word, is sekerlik, wat standaard betref een van die grootse skole-byeenkomste in Suid-Afrika.

Drie swemmers van Nellies om dié seisoen dop te hou

Jimmy Munro het na afloop van Laerskool Nelspruit se Vodacom Interhuisswemgala nie net as die senior victor ludorum van die dag weggestap nie, maar met hierdie prestasie het hy ook ‘n slimfoon van die hoofborg in sy sak gesteek.
Top