Sports galleries

Foto’s: Nelspruit Rugbyklub hou vyfde gholfdag

Die vierbal van Du Toit Smuts & Mathews Phosa se Josef Schabort, Bertie de Clerck, Jurie Grobler en Heinrich Coomans het die vyfde jaarlikse Nelspruit Rugbyklub-gholfdag met 110 punte gewen en met ‘n peperduur biltongkerwer weggestap.

Foto’s: Groot aksie in laerskool-derby

Die o/13B-span van Laerskool Bergland het in die laaste minute van die netbalkragmeting teen Laerskool Laeveld die voortou geneem en was op die einde met 13-10 baas. Die wintersport-derby het verlede week op Laeveld se sportgronde in goeie sportmangees plaasgevind.

Foto’s: Primary en Bergland vs. Grey College

Grey College van Bloemfontein het ‘n toerspan gehad wat die week teen die Laeveld se plaaslike skole kragte gemeet het. Hulle het teen laerskole Laeveld, Bergland, Nelspruit en Nelspruit Primary te staan gekom.

Community clubs in for Hospice

The Nelspruit Hospice Imperial Toyota/Lexus annual golf day for charity took place at Matumi on Friday. Mary Lebotchy, CEO of Nelspruit Hospice, said the community succeeded in raising R78 000 for the organisation on the day. This non-profit organisation provides free medical care for people suffering from life-threatening diseases and gives emotional support for their family members. Since Hospice receives no funding from government, they rely on the community to raise funds. “All funds raised in Nelspruit is spent in Mbombela,” Lebotchy said.

Kleuters beïndruk pa en ma op die mat

Die kleuters wat aan die Kiddy Gym-program deelneem het verlede week hulle evalueringstoets gehad. Foto’s is deur Béne Photography geneem.
Top