Schools galleries

Foto’s: Laeveld se eerstes klop Witrivier

Die nuwe sporthoof van Laerskool Laeveld, André Barnard het verlede week genoem dat sekere sportstrukture weer in plek gestel is. Die sukses daarvan is na afloop van hulle wedstryd teen Laerskool Witrivier in die voorlaaste ronde van die Ehlanzeni-liga bewys.

Penryn hosts annual chess tournament

Penryn College hosted its annual chess tournament on Saturday. The age-group tournament produced an exciting day of top quality chess.

Geen keer aan Bergland by Interlaer

Bergland het behoorlik geskitter by vanjaar se Interlaer. Dié skool spog na die naweek met ‘n nuwe 60-meter naelloop rekord.
Top