Plaaslike inwoners gooi doele vir ‘n goeie doel

Voor: Nico en Janicke Potgieter, Tanya Victor, (agter) Janke Potgieter, Chané Crause, Braam Oosthuizen, Mariska en Jacques Victor, Felicia Hattingh en Cicke Lister.

Balle het deur die lug gevlieg en tekkies het behoorlik geskuur toe aksienetbal-liefhebbers Saterdag ten bate van die nie-winsgewende organisasie GRIP bymekaar gekom het.

Bernadine Botha en Natasha de Beer.

Die geleentheid is by Action Sports Arena gehou om fondse in te samel wat vir die beskerming en berading van vroulike slagoffers van seksuele geweld, aanranding of MIV/Vigs beywer word.

Die Bezuidenhout-gesin: Tiané, Edward, Diané en Luan.

Volgens GRIP-woordvoerder Bernadine Botha wou sy nog altyd ‘n soortgelyke projek gedoen het, aangesien sy baie van die sport hou en gereeld daarna kyk. “Hoewel ons nie vandag so baie geld ingesamel het soos wat ons gehoop het nie, is elke bietjie wat ons ontvang steeds beter as niks,” het Botha gesê.

Elrina Erasmus en Corrie de Lange.

Volgens Action Sports Arena se Braam Oosthuizen was daar vier spanne wat deelgeneem het. “Vir ons gaan dit oor hoe lekker die sport is en die pret daaragter en dat ons die voorreg het om dit te doen vir ‘n goeie doel.”

LEES OOK: Sick children get hope from Bergvlam donations

Arno Gie en Zhané Norval.

Indien enigiemand ‘n bydrae tot GRIP wil maak, kan hulle die organisasie se webtuiste besoek by grip.org.za of die kantoor skakel by 013-752-4404.

Christiaan Stander en Rochell Smit.

LEES OOK: Two dead in Anderson Street

  AUTHOR
Arisa Janse van Rensburg
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Plaaslike aktrise deel hart van vrouewees in toneelstuk

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: