Vind jou vlerke by ‘n plaaslike VLU-tak

Ontmoet Retha Janse van Rensburg, die voorsitter van die Flamboyant-tak. Hulle hoofkantoor is by die NG Kerk Nelspruit-Suid geleë. Die tak se groot jaarprojek is gratis naaldwerkklasse wat aan dogters op skool aangebied word. Op 2 Junie het hulle 'n oggendtee met Altus Theart en Gerrie Jordaan aangebied om geld vir hierdie naaldwerkklasse in te samel. Flamboyant-tak vergader elke derde Dinsdag van die maand. Om meer inligting of om lid te word, skakel Retha by 083-626-6052 of [email protected]

Aan die stuur by die Loerietak is Iris Kühn. Hulle vergader elke tweede Dinsdag en het werksklas elke derde Dinsdag van die maand. Loerietak se groot jaarprojekte is die Innibos-koffiestalletjie, Damascus Huis vir Haweloses en die Pro Gratia- leersentrum se skoolkombuis. Vir meer inligting oor hulle werksaamhede skakel gerus vir Iris by 082-3470-365 of [email protected]

 

Lourinda Cronjé is die trotse voorsitter van die Nelspruittak. Vanjaar is hulle besig met ‘n herwinningsprojek waar hulle mense opvoed en bewus maak oor die belangrikheid van herwinning. Belangstellendes kan elke derde Dinsdag van die maand om 09:30 by die tak se vergadering aansluit of vir Lourinda skakel by 083-277-7753 of [email protected]

 

Fleur-de-Lis is die enigste aandtak van die VLU omdat die meeste lede voltyds werk. Jeanette Relling is die voorsitter. Hulle jaarprojekte sluit in: die versameling van broodknippies vir rolstoele en ondersteuning van Solidariteit se Ons Winkel. Jeanette kan geskakel word by 082-929-5365 of [email protected]

 

  AUTHOR
Arisa Janse van Rensburg
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
This week’s page 3 pic

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: