Min tyd oor om vir dorp stem

Die ander dorpe is Wakkerstroom en Secunda.

Streke wat in aanmerking kom, is Gauteng en Noordwes saam, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Namibië. Enige dorp in Suid-Afrika of Namibië kan benoem word, mits daar nie meer as 500 000 mense daar woon nie.

Streekswenner die afgelope twee jaar was plekke soos Hermanus, Loxton, Kirkwood, Paul Roux, Hentiesbaai, Ballito, Potchefstroom, Dullstroom, Hoedspruit, Mosselbaai, Margate, Mbombela, Hoopstad, Tzaneen, Vanderbijlpark, Barkley-Oos, Van Zylsrus en Gobabis.

Kwêla sal ‘n insetsel op elk van die nege dorpies wat tot die streekwenners deurdring, kom maak.
Wanneer al nege dorpe op Kwêla gewys is, sal die publiek vanaf 27 Mei om 18:00 tot
1 Junie 2018 om 12:00 vir hul gunstelingdorp kan stem. Die wendorp word op 17 Junie op Kwêla aangekondig.

Die dorp met die meeste stemme word as Kwêla se Dorp van die Jaar aangewys. Die dorp wen ‘n ongelooflike R1-miljoen se bemarkingswaarde van kykNET. Homebrew Films, die vervaardigers van Kwêla, sal ‘n 45-sekondeadvertensie oor die dorp vervaardig wat gedurende kykNET se advertensietyd uitgesaai sal word.

Daar sal ook ‘n groot KIA Dorp-van-die-jaar-makietie in die dorp gehou word – musiek, kos, pret en sommer baie van daai wendorp-gees! Kwêla sal wéér daar wees om dit te verfilm, en dit sal later vajaar uitgesaai word.

Hoe om vir jou dorp te stem: SMS die woord “Barberton” na 33157 teen Vrydag 9 Maart om 12:00. Elke SMS kos R1,50 en jou stem is belangrik om Barberton as streeksfinalis deur te stem na die finaal vir Mpumalanga.

  AUTHOR
Barberton Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Near 50 years of taking to the trails

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: