‘n Konsert vir Kersfees

Die Konsert Huiz bied sy tweede produksie van 5 tot 7 Desember aan. Natascha C, Riaan Loubser, Karien van Niekerk, Henry-John Williams en Anne-Mari White sal vir musiek uit die boonste rakke sorg.

Die konsert is ten bate van liefdadigheid en skenkings van onder meer niebederfbare voedsel, toiletware en kontant sal meer as welkom wees. Alle donasies sal na afloop van die konsert aan Care Buddies oorhandig word.

Die verrigtinge begin om 18:30 by Lost Trailstraat 24. Bespreek nou by [email protected]

  AUTHOR
Bombi Mavundza

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
KMIA’s Cat Nienaber catches the post