Angswekkende gil laat Sonheuwel gons

Die gil is in Sonheuwel gehoor.
Die gil is in Sonheuwel gehoor.

Is dit ‘n bosaap? Is dit Dracula? Nee, dis “die gil!”
‘n Bloedstollende geskreeu het onlangs die aanbreek van Maart vir die inwoners van Sonheuwel aangekondig. Om presies te wees, het hierdie “sirene” tussen 02:00 en 03:00 op 1 Maart vanuit die woonbuurt se spruit weergalm.

Maritha Holtzhausen

 

Anel v Rooyen

 

Holtzhausen het op Facebook gevra of iemand anders dit ook gehoor het.

‘n Hele paar Facebook gebruikers het hierop gereageer:

Heidi Broodryk

 

Marieta Diedericks

 

“Beslis nie ‘n bosaap nie,” het Holtzhausen teruggeantwoord.  “Dis defnitief ‘n man.  Ek ken bosape se geluid goed.  Hier is ‘n paar van hulle.  Daai het soos ‘n besetene gekkink.”

Jeandre Rautenbach

Hierdie ernstige aanmerking is opgevolg deur een van Ina Lemmer Butler.

Ina Lemmer Butler

“Die gil” is nog nie weer op sosiale media of by enige sekuriteitsbeampte of die polisie aangemeld nie.

  AUTHOR
Helene Eloff
Court Reporter

Latest News

COMMENTS

lowvelder_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
IMG_7958 (Medium)
Residents get the opportunity to share their fears